Skip to content

Geen Sigarette

I met dok patel and his treatment did me good .i was over weight and my feet was black underneath the skin . My skin was always very hot and olie .i had black heads on my face back and chest  after the lasers treatment and herbel medicine it all  changed .I am very glad that i met dr patel he did me good and i lost weight and feeling much better .

Die dag toe ek verneem dat daar are in my nek besig was om te verkalk, ( 64% ) het ek geskrik. En groter was die skok toe ek verneem dat ek dadelik moet ophou rook aangesien ek verseker beroerte sou kry indien nie. Uit ondervinding van baie baie jare het ek besef dat net akupunctuur sal help. Dr Patel was n engel uit die hemel….. ( hulle is so skaars soos  hoendertande!). Ek het nou 2 maande laaste gerook. Was n kettingroker, het dit geniet en was geensins skaam daaroor nie. Ek het by hom uitgevind dat laser n verbetering op akupunctuur is. Vir twee dae het ek baie swaar gekry…. nee liewer vir 2 ure vir twee dae……..waarvoor hy vooruit gewaasku het. Vandag is ek vry van sigarette en het n wonderlike vriend leer ken. Sy soort is baie skaars in SA.  Ook het hy my gehelp met verskeie ander probleme. Hy is n liefdevolle mens en behandel sy pasiente met ywer. Ek is n dame van 65 jaar……en baie slim!

 

Sue and Buks

0117334533